Tredhou & Ontwikkelingswebwerf, Institusionele Navorsing en Beplanning
  • Tredhou & Ontwikkeling

Tredhou & Ontwikkeling

Die hoofdoel van hierdie webwerf is om aan die gebruiker toegang te gee tot al die selfhelp-bestuursinligting-webwerwe ivm akademiese prestasie wat binne die Tredhou-Eenheid ontwikkel is en wat vanaf 2013 binne Institusionele Navorsing en -Beplanning gesetel is, om die ontwikkelingswerk bekend te stel wat alreeds binne die ou SAS deur die Tredhou-Eenheid begin is en wat nou voortgesit word binne Institusionele Navorsing en -Beplanning nadat die Tredhou-Eenheid in 2013 daarheen geskuif is, en om belangstelling in hierdie werk verder aan te wakker deur konferensie- en openbare lesings te lys waar daar oor voorgenoemde twee aspekte gerapporteer is.