Tredhou & Ontwikkelingswebwerf, Institusionele Navorsing en Beplanning
Kiespaneel

Slim Vraelystegnologie

 
Die inspanning van slim vraelystegnologie om profiele van studente te bou en studente elektronies van hulp te voorsien (byvoorbeeld die Alfa en Omega Vraelyste vir eerstejaars en finalejaars, die Akademiese en Loopbaangereedheidsvraelys vir voornemende studente, die Vroeë Steunopname vir eerstejaars, die EquipU4 Welweesindeks vir mentors en mentees, en die “Grit and Goal Questionnaire” vir mentors, mentees en Scimathus).