Intellektuele eiendom van die Universiteit Stellenbosch, 2015
Ontwikkeling
In hierdie afdeling van die webwerf word die volgende onderwerpe bespreek, toegelig en geïllustreer met gepaste webtoepassings/webwerwe:
Slim vraelystegnologie wat vir profielbou doeleindes ingespan word;
Voorspellingsmodelle wat gebou word om faktore te identifiseer wat verskille in prestasie verklaar (geïdentifisser mbv die selfhelp bestuursinligtingswebwerwe); en
Multimedia steun wat ontwikkel word om bogenoemde faktore aan te spreek (te ontwikkel in studente.
Daar word ook na die BeWell Mentor Welweesprojek verwys. Lesers wat spesifiek daarin belangstel, word aangeraai om die projek se eie webwerf (www.sun.ac.za/bewell) te besoek.