Intellektuele eiendom van die Universiteit Stellenbosch, 2015
Voorspellingsmodelle
Die ontwikkeling van wiskundige voorspellingsmodelle wat van die nuutste “predictive analytics” tegnieke gebruik maak om faktore te identifiseer wat akademiese prestasie beïnvloed (soos byvoorbeeld gebalanseerde welwees, “grit and a growth mindset”, hoop, optimisme en karakter).
Die volgende artikel gee ‘n goeie oorsig hiervan (en is aflaaibaar in pdf-formaat):