Deurvloeikoerse per verblyftipe: www.sun.ac.za/trackwell/tapsssg/deurvloeikoshuis.htm vir koshuisstudente, www.sun.ac.za/trackwell/tapsssg/deurvloeipsobos.htm vir privaatstudente woonagtig op Stellenbosch, en www.sun.ac.za/trackwell/tapsssg/deurvloeipsoweg.htm vir privaatstudente woonagtig buite Stellenbosch. Hierdie omvattende studie is in 2011 uitgevoer. Hierdie stelsel is eintlik net bedoel vir interne gebruik aangesien die kiespaneelopsies verdere toeligting vereis - slegs die spesifieke teikengroep (byvoorbeeld koshuisstudente) is telkens as toevoer tot die stelsels gebruik en veral die laaste kiespaneelopsies kan verwarrend voorkom.
Spesifieke prestasie-indikatore per verblyftipe: www.sun.ac.za/trackwell/tapsssg/pikoshuis.htm vir koshuisstudente, www.sun.ac.za/trackwell/tapsssg/pipsobos.htm vir privaatstudente woonagtig op Stellenbosch, en www.sun.ac.za/trackwell/tapsssg/pipsoweg.htm vir privaatstudente woonagtig buite Stellenbosch. Hierdie omvattende studie is in 2011 uitgevoer. Hierdie stelsel is eintlik net bedoel vir interne gebruik aangesien die kiespaneelopsies verdere toeligting vereis - slegs die spesifieke teikengroep (byvoorbeeld koshuisstudente) is telkens as toevoer tot die stelsels gebruik en veral die laaste kiespaneelopsies kan verwarrend voorkom.