Intellektuele eiendom van die Universiteit Stellenbosch, 2015
SAPS (Skole)
Die Skool Akademiese Prestasie Stelsel (SAPS)is soortgelyk aan die LAPS en fokus op die universiteitsprestasie van studente afkomstig van die US se 50 grootste voederskole (projek saam met Sentrum vir Voornemende Studente).
Die jongste weergawe van die SAPS-webwerf is hieronder. Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om telkens na die vorige kiespaneel/skerm terug te beweeg. Om die SAPS-webwerf in 'n aparte venster te bestudeer, kliek hier.