'n Ontleding van Uitvallers
(Eerstejaars wat nie behoue bly na jaar 1) in die 2001-2010 Eerstejaarkohorte,
per Fakulteit en vir die Universiteit as Geheel en vir 88 Verskillende
Kombinasies van Ras, Geslag, Taal en Matriekprestasievlakke
Kliek op onderstaande skakels om die ooreenstemmende onderwerp te verken.
’n Ontleding is ook gemaak van uitvalstatistiek per program. Kliek hier om die
resultate daarvan te bestudeer.