Tredhou & Ontwikkelingswebwerf, Institusionele Navorsing en Beplanning
Kiespaneel

Aanbiedings

 
Aanbiedings wat oor die afgelope twee dekades intern asook by plaaslike en internasionale konferensie gelewer is deur Dr Alten du Plessis ivm Institusionele Navorsing, welwees en voorspelling, en die benutting van tegnologie vir potesiaal ontwikkeling word in hierdie afdeling gelys.  Die doel daarvan is bewusmaking en om wyer belangstelling in die werk van Tredhou, Ontwikkeling en Institusionele Navorsing by die leser aan te wakker.  Die inhoud van hierdie aanbiedings bevestig dat ontwikkelingswerk nodig is om van die oorsake van onderprestasie aan te spreek en vertel ook van die inisiatiewe wat reeds onderneem is.  In die toekoms sal die impak van hierdie ontwikkelingswerk ook gemeet moet word om die impak daarvan op akademiese prestasie te bepaal.  In sommige gevalle is PowerPoint-skyfies en gepubliseerde artikels ook ingesluit en aflaaibaar.