Rekenaaraktiwiteite, -ondervinding en gesindhede tov tegnologie
Studente se rekenaargebruik en gesindhede tov rekenaars is mbv die lys onderwerpe
wat hieronder gegee word, gemoniteer.
Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag,
taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken.
Elke item word ook volledig gelys op hierdie resultaatbladsye.
- Jou eie rekenaar gebruik
(skakel)
- Per e-pos gekommunikeer op skool
(skakel)
- Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik
(skakel)
- Lengte van jou rekenaargebruik
(skakel)
- Vlak van rekenaarvaardigheid
(skakel)
- Persepsie oor rekenaarvaardigheid in vergelyking met portuurgroep
(skakel)
- Hou daarvan om met rekenaars te werk
(skakel)
- Rekenaars intimideer
(skakel)
- Rekenaars bevorder akademiese sukses
(skakel)
- Eienaarskap van implemente (rekenaars, tablette, selfone)
(skakel)
- Implement-keuse(s) vir SUNLearn
(skakel)
- Implement-keuse(s) vir navorsing (internet plus biblioteek)
(skakel)
- Implement-keuse(s) vir e-pos kommunikasie
(skakel)
- Implement-keuse(s) vir kommunikasie via sosiale media
(skakel)
- Implement-keuse(s) vir klaskamergebruik
(skakel)
- Voorkeur kommunikasiekanaal vir amptelike kommunikasie vanaf US
(skakel)
- Voorkeur kommunikasiekanaal vir kommunikasie ivm spesifieke kursusse
(skakel)
- Voorkeur kommunikasiekanaal vir kommunikasie met dosent
(skakel)
- Voorkeur kommunikasiekanaal vir mede-studente
(skakel)
Klik hier om na die hoofbladsy van 2014 se
Alfa Basisvraelys Resultate terug te keer.