Ontleding van Vraelysresponse vir Item 35

Vraag: Hoe sou jy jou rekenaarvaardighede beoordeel (bv. Word, Excel, Internet soektogte)?

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Beginner (Ek ken net die basiese.)
  2. Intermediêr (Ek dink ek weet meer as die gemiddelde persoon maar ek is nie ’n ekspert nie.)
  3. Ekspert
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 482 1716 245
% Wit studente 19.73 70.24 10.03
# Bruin studente 203 459 25
% Bruin studente 29.55 66.81 3.64
# Swart studente 75 170 17
% Swart studente 28.63 64.89 6.49
# Indier studente 17 52 11
% Indier studente 21.25 65.00 13.75
# Mansstudente 254 965 186
% Mansstudente 18.08 68.68 13.24
# Vrouestudente 523 1432 112
% Vrouestudente 25.30 69.28 5.42
# Studente met Afrikaans as huistaal 427 1075 135
% Studente met Afrikaans as huistaal 26.08 65.67 8.25
# Studente met Engels as huistaal 283 1178 151
% Studente met Engels as huistaal 17.56 73.08 9.37
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 1 0 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 100.00 0.00 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 66 144 12
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 29.73 64.86 5.41
# Studente met Gr12 A simbole 219 727 110
% Studente met Gr12 A simbole 20.74 68.84 10.42
# Studente met Gr12 B simbole 358 1086 130
% Studente met Gr12 B simbole 22.74 69.00 8.26
# Studente met Gr12 C simbole 166 535 54
% Studente met Gr12 C simbole 21.99 70.86 7.15
# Studente met Gr12 D simbole 30 40 3
% Studente met Gr12 D simbole 41.10 54.79 4.11
# Studente met Gr12 E simbole 0 2 0
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 100.00 0.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 4 7 1
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 33.33 58.33 8.33
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 151 475 38
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 22.74 71.54 5.72
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 147 347 65
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 26.30 62.08 11.63
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 33 149 7
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 17.46 78.84 3.70
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 62 120 11
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 32.12 62.18 5.70
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 16 71 2
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 17.98 79.78 2.25
# Studente in die Fakulteit Teologie 10 31 2
% Studente in die Fakulteit Teologie 23.26 72.09 4.65
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 217 754 99
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 20.28 70.47 9.25
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 125 406 68
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 20.87 67.78 11.35
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 16 44 6
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 24.24 66.67 9.09
# Alle studente 777 2397 298
% Alle studente 22.38 69.04 8.58

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.