Ontleding van Vraelysresponse vir Item 39

Vraag: Ek besit 'n (kies almal wat van toepassing is)

Die volgende 5 opsies was beskikbaar:

  1. Tafelrekenaar
  2. Skootrekenaar of Netboek
  3. Tablet (iPad, Android Samsung …)
  4. Slimfoon (Samsung SIII, iPhone, Blackberry Z10 …)
  5. Funksiefoon (Ouer Nokias en fone wat nie Apps kan laai nie)
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
# Wit studente 554 2190 600 2088 128
# Bruin studente 183 460 113 520 59
# Swart studente 32 173 30 182 52
# Indier studente 19 72 23 66 4
# Mansstudente 428 1143 328 1166 105
# Vrouestudente 360 1752 438 1690 138
# Studente met Afrikaans as huistaal 392 1339 312 1338 108
# Studente met Engels as huistaal 368 1404 430 1358 91
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 1 1 1 0
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 28 151 23 159 44
# Studente met Gr12 A simbole 221 928 254 898 59
# Studente met Gr12 B simbole 385 1330 346 1302 107
# Studente met Gr12 C simbole 165 586 157 598 59
# Studente met Gr12 D simbole 15 40 8 47 16
# Studente met Gr12 E simbole 0 1 0 1 0
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 2 10 1 10 2
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 135 534 144 553 49
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 119 476 117 446 42
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 48 155 34 158 6
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 33 153 33 149 20
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 16 73 23 75 3
# Studente in die Fakulteit Teologie 12 25 10 33 7
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 233 936 251 893 58
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 184 485 132 498 54
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 8 58 22 51 4
# Alle studente 788 2895 766 2856 243

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.