Ontleding van Vraelysresponse vir Item 31

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die hoƫrskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het.Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels: Jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms: Jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie: Jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 1993 421 29
% Wit studente 81.58 17.23 1.19
# Bruin studente 488 190 9
% Bruin studente 71.03 27.66 1.31
# Swart studente 177 76 9
% Swart studente 67.56 29.01 3.44
# Indier studente 70 10 0
% Indier studente 87.50 12.50 0.00
# Mansstudente 1054 327 24
% Mansstudente 75.02 23.27 1.71
# Vrouestudente 1674 370 23
% Vrouestudente 80.99 17.90 1.11
# Studente met Afrikaans as huistaal 1250 363 24
% Studente met Afrikaans as huistaal 76.36 22.17 1.47
# Studente met Engels as huistaal 1331 263 18
% Studente met Engels as huistaal 82.57 16.32 1.12
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 1 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0.00 100.00 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 147 70 5
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 66.22 31.53 2.25
# Studente met Gr12 A simbole 876 168 12
% Studente met Gr12 A simbole 82.95 15.91 1.14
# Studente met Gr12 B simbole 1252 304 18
% Studente met Gr12 B simbole 79.54 19.31 1.14
# Studente met Gr12 C simbole 551 192 12
% Studente met Gr12 C simbole 72.98 25.43 1.59
# Studente met Gr12 D simbole 42 27 4
% Studente met Gr12 D simbole 57.53 36.99 5.48
# Studente met Gr12 E simbole 1 0 1
% Studente met Gr12 E simbole 50.00 0.00 50.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 6 6 0
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 50.00 50.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 527 129 8
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 79.37 19.43 1.20
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 450 102 7
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 80.50 18.25 1.25
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 154 32 3
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 81.48 16.93 1.59
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 134 55 4
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 69.43 28.50 2.07
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 71 15 3
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 79.78 16.85 3.37
# Studente in die Fakulteit Teologie 28 13 2
% Studente in die Fakulteit Teologie 65.12 30.23 4.65
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 850 207 13
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 79.44 19.35 1.21
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 458 135 6
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 76.46 22.54 1.00
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 56 9 1
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 84.85 13.64 1.52
# Alle studente 2728 697 47
% Alle studente 78.57 20.07 1.35

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.