Welwees van Finalejaarstudente

Die welwees van finalejaarstudente tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Kliek op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, huistaal, matriekprestasievlak en fakulteit te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Gesonde, goed gebalanseerde maaltye (resultate)
  2. Diepteleer (resultate)
  3. Ondersteuning met probleme (resultate)
  4. Emosionele behoeftes (resultate)
  5. Humorsin (resultate)
  6. Selftevredenheid (resultate)
  7. Positief oor lewe (resultate)
  8. Realistiese doelwitte (resultate)
  9. Gebed / meditasie (resultate)
  10. Sin van die lewe (resultate)

Kliek hier om na die hoofbladsy van 2013 se Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.