Invloed van Dosente op Finalejaarstudente

Die invloed van dosente tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Kliek op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, huistaal, matriekprestasievlak en fakulteit te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Aangemoedig om te volhard met jou studies (resultate)
  2. Geleentheid gebied om by navorsingsaktiwiteite betrokke te raak (resultate)
  3. Jou met respek behandel (resultate)
  4. Emosioneel ondersteun en aangemoedig (resultate)
  5. Hulp met studiegewoontes (resultate)
  6. Verbaal (mondelings) terugvoer gegee (resultate)
  7. Intellektuele uitdagings (resultate)
  8. Raad ten opsigte van jou toekomstige loopbaan (resultate)

Kliek hier om na die hoofbladsy van 2013 se Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.