Toekomsplanne van Finalejaarstudente
Die toekomsplanne van finalejaarstudente tov die lys onderwerpe wat hieronder
gegee word, is gemoniteer.
Kliek op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag,
huistaal, matriekprestasievlak en fakulteit te verken.
Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.
- Korttermyntoekomsplanne (6 maande)
(resultate)
- Langtermyntoekomsplanne (5 jaar)
(resultate)
- Werksmoontlikhede onmiddellik na graduering
(resultate)
Die volgende inligting ivm beplande loopbane en werkgewers is ook beskikbaar:
- Loopbaankeuses van studente wat vraelys in Afrikaans voltooi het (getal en persentasie vir elk van 69 vooraf
gedefinieerde loopbane). Kliek op
(loopbaankeuses) om dit te bestudeer.
- Loopbaankeuses van studente wat vraelys in Afrikaans voltooi het (getal en persentasie vir elk van 67 vooraf
gedefinieerde loopbane). Kliek op
(loopbaankeuses) om dit te bestudeer.
- Beplande loopbane van studente nie gedek deur die vraelys nie.
Kliek op (ongelyste loopbaankeuses) om dit te bestudeer.
- Lys van werkgewers, geografiese ligging en posbenamings van studente met werk in
2014. Kliek op
(werkgewers) om dit te bestudeer.
Kliek hier om na die hoofbladsy van 2013 se
Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.