Welwees van Eerstejaarstudente

Die welwees van eerstejaarstudente tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Gesonde, goed gebalanseerde maaltye (skakel)
  2. Diepteleer (* kontak Alten vir verduideliking) (skakel)
  3. Ondersteuning met probleme (* kontak Alten vir verduideliking) (skakel)
  4. Emosionele behoeftes (skakel)
  5. Humorsin (skakel)
  6. Selftevredenheid (skakel)
  7. Positief oor lewe (skakel)
  8. Realistiese doelwitte (skakel)
  9. Gebed / meditasie (skakel)
  10. Sin van die lewe (skakel)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2014 se Alfa Basisvraelys Resultate terug te keer.