Aspirasies van Finalejaarstudente

Die aspirasies van finalejaarstudente tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Kliek op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, huistaal, matriekprestasievlak en fakulteit te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Om ver te vorder in 'n uitvoerende kunsvorm (resultate)
  2. Gesaghebbende op terrein (resultate)
  3. Erkenning van kollegas vir jou bydraes (resultate)
  4. Om politieke strukture te beïnvloed (resultate)
  5. Om sosiale waardes te beïnvloed (resultate)
  6. Om 'n gesin groot te maak (resultate)
  7. Verantwoordelikheid in werkskonteks (resultate)
  8. Finansieel baie goed daaraan toe te wees (resultate)
  9. Hulp aan ander in moeilike omstandighede (resultate)
  10. Sukses met eie sake-onderneming (resultate)
  11. Betrokkenheid by omgewingsopruimingsprogramme (resultate)
  12. Sinvolle lewensfilosofie (resultate)
  13. Aktief in gemeenskapsontwikkelingsprogramme (resultate)
  14. Bevordering van rasseharmonie (resultate)
  15. Op datum met politieke aangeleenthede (resultate)
  16. Gemeenskapsleier (resultate)
  17. Integreer spiritualiteit in lewe (resultate)

Kliek hier om na die hoofbladsy van 2013 se Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.