DIENSTE | MELD `n VERSOEK AAN | LEES AANLYN | VORIGE UITGAWES | ENGLISH
 
 

Iets gemis?

Elke maand stuur ons vir jou `n nuusbrief propvol inligting wat, onder andere, handige wenke en gidse insluit. Moet egter nie bekommerd wees as jy iets gemis het nie. Al die artikels is steeds beskikbaar op ons blog en jy kan ook vorige uitgawes van die Bits & Bytes nuusbrief (so ver teug as 2012!) aanlyn lees.

Moet ook nie vergeet om jou versoeke vir IT-dienste direk op die ICT Partner Portal aan te teken nie.

NB. Ons ondervind probleme met eksterne e-posse wat nie in posbusse afgelewer word nie.


Avontuurspeletjie vir Navorsingsdatabestuur bekendgestel
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch kondig met graagte die Navorsingsdatabestuur (NDB) Avontuurspeletjie aan.Lees verder
   
3-dag aanlyn Excel-opleiding
Bykans 'n jaar gelede het Fasiliteitsbestuur hulle interaktiewe kampuskaart bekendgestel. Dié aanlyn-toepassing is in samewerking met Informasietegnologie en Esri Suid-Afrika ontwikkel en is veral handig vir nuwe studente wat nog nie bekend is met die kampusomgewing nie. Lees verder
 
Atlas ti kampuslisensie nou beskikbaar
ATLAS.ti is `n kragtige werksbank vir die kwalitatiewe analise van groot hoeveelhede grafiese, teks-, oudio- of videodata. Lees verder
 
POPIA: Hoe waardevol is jou persoonlike inligting?
Persoonlike inligting het waarde – vir die individu, die navorser, die Universiteit, asook vir die kwaadwillige aanvallers. Lees verder
- Eksterne e-posse
onafgelewer
- Pasgemaakte IKT
Navorsing Diens-
toonbank geloods
- Android malware
versprei vinnig
-

Hoekom jou werkskoot-
rekenaar nie ideaal
is vir persoonlike
gebruik nie

- SA ingenieur beboet met
R100,000 vir onwettige
programmatuur

- Gebruik jy Eduroam?
- Vergroot jou font
- Kry tyd met FindTime
- WiFi tydens beurtkrag
- SUNLearn:
ondersteuning
- IT HUB: slegs studente
- Foutrapportering
FAQs
- Ondersteuning: tye
en prosedure
- Elektronika-tekort
- Wagwoordverandering
- Internettarief
deel van
gebruikersnaamfooi
- Maties WiFi vervang
deur Eduroam
- E-pos aan groot groepe

  Vir nuus oor tegnologie en nuus vanaf IT volg ons op Twitter.
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not endorse any of the services or products discussed in this newsletter.