Sienings/Waardes van Finalejaarstudente

Die sienings/waardes van finalejaarstudente tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Kliek op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, huistaal, fakulteit, matriekprestasievlak en fakulteit te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Seksuele intimiteit in kort verhoudings (resultate)
  2. Wettiging van dagga (resultate)
  3. Rassediskriminasie is uitgeroei (resultate)
  4. Rykmansbelasting (resultate)
  5. Diskriminerende spraak op kampus (resultate)
  6. Afskaffing van regstellende aksie (resultate)
  7. Regte van misdadigers. (resultate)
  8. Vuurwapenbeheer (resultate)
  9. Persoonlike info van openbare figure aangaan. (resultate)

Kliek hier om na die hoofbladsy van 2013 se Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.