Persepsie oor eie Bekwaamhede van Finalejaarstudente

Persepsies oor eie bekwaamhede tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Kliek op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, huistaal, matriekprestasievlak en fakulteit te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Akademiese vermoë (resultate)
  2. Artistieke vermoë (resultate)
  3. Rekenaarvaardighede (resultate)
  4. Mededingendheid (resultate)
  5. Bereidheid tot samewerking (resultate)
  6. Kreatiwiteit (resultate)
  7. Dryfkrag vir sukses (deursettingsvermoë) (resultate)
  8. Emosionele gesondheid (resultate)
  9. Vermoë om inisiatief te neem (resultate)
  10. Leierskapvermoë (resultate)
  11. Wiskundige en/of numeriese vermoë (resultate)
  12. Fisiese gesondheid (resultate)
  13. Populariteit (resultate)
  14. Openbare redenaarsvermoë (resultate)
  15. Intellektuele selfvertroue (resultate)
  16. Sosiale selfvertroue (resultate)
  17. Self-insig (selfkennis) (resultate)
  18. Spiritualiteit (resultate)
  19. Begrip vir ander mense (resultate)
  20. Skryfvermoë (resultate)

Kliek hier om na die hoofbladsy van 2013 se Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.