Benutting van Loopbanekantoor

Die omvang van finalejaarstudente se benutting van die dienste aangebied deur die SSVO se Loopbanekantoor is ook gemoniteer. Kliek op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, huistaal, matriekprestasievlak en fakulteit te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Aanduiding dat van dienste gebruik gemaak is (resultate)
  2. Ontleding van werkswinkels (resultate)
  3. Ontleding van ander dienste, behalwe werkswinkels (resultate)
  4. Bydrae van Loopbanekantoor tot suksesvolle indiensname (resultate)

Kliek hier om na die hoofbladsy van 2013 se Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.