Behoeftes van Studente met Spesiale Leerbehoeftes / Gestremdhede

Hulp benodig deur studente met spesiale leerbehoeftes / gestremdhede tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakel tussen hakies om hierdie resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken.

  1. Getalle per behoefte (skakel)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2014 se Alfa Vorderingssvraelys Resultate terug te keer.