Die redes waarom studente by die US kom studeer, is gemoniteer en die resultate word hieronder gegee. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig gelys op hierdie resultaatbladsye.
Klik hier om na die hoofbladsy van 2014 se Alfa Basisvraelys Resultate terug te keer.