WAT IS BYOD?
Die afkorting BYOD het sedert 2011 in die IT-omgewing posgevat en omvat die beleid wat werknemers toelaat om hul eie mobiele toestelle (selfone, skootrekenaars en tablette) werk toe te bring en te gebruik om toegang te verkry tot maatskappyinligting en -toepassings.
LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL
-----------------------------------------------------------------------
SAFECOM VS PHONENET
As dit kom by tegnologie staan Universiteit Stellenbosch aan die voorpunt en kan ons met trots se dat ons gereeld eerste is met nuwe verwikkelinge. Hoewel dit tot ons voordeel strek, beteken dit ook dat ons soms groot uitdagings teёkom.
LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL
-----------------------------------------------------------------------
MS PROJECT VIR 'N MEER GEORGANISEERDE KANTOOR
Bestaan `n groot gedeelte van jou dag daaruit om projekte te bestuur en te sorg dat alles glad verloop?
Of jy nou amptelik `n projekbestuurder is of nou betrokke is by verskeie van jou afdeling se projekte, MS Project kan moontlik jou dagtaak vergemaklik.
LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL |