Bits & Bytes
 

NUUS

SELFHELP WIKI

INTERNET

E-POS

GROEN IT

SEKURITEIT

OPLEIDING

   
 
Click here for the English version or previous versions
of this newsletter
 
IN HIERDIE UITGAWE
» Wat is "Android"?
» Selfoon voete gekry?
» Hoe om jou foonbattery langer te laat hou
» Nuwe prosedures vir Outlook-opstelling op Android veroorsaak verwarring

Tot `n paar jaar gelede was `n "Android" `n robot met menslike eienskappe wat hoofsaaklik in wetenskapfiksieflieks en -boeke voorgekom het. (Dink R2-D2 in Star Wars ...)

Dit was die dae voor slimfone ons digitale lewens vir ons begin organiseer het. Deesdae is Android `n Linux-bedryfstelsel wat hoofsaaklik gebruik word deur slimfone en tablette.

In vandag se uitgawe vertel ons jou meer oor Android en hoe om te sorg dat jy een stappie slimmer bly as jou slimfoon.

Groete van oorkant Merriman
Die IT-span

   
 
 

Android

 

WAT IS "ANDROID"?

Teen September 2012 was daar reeds meer as 675,000 toepassings beskikbaar vir Android-fone en die geskatte getal toepassings wat afgelaai is van Google Play was 25 biljoen. Maar wat is "Android"?

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

SELFOON VOETE GEKRY?

Jy ken daardie nare gevoel wanneer jy besef jy het jou sleutels, beursie of selfoon verloor?

Wel, ons kan raadgee vir die verlore selfoon …

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

 

HOE OM JOU FOONBATTERY LANGER TE LAAT HOU

In `n vorige skrywe het ons voorstelle gegee vir `n langer batterylewe. Die reaksie was so positief dat ons besluit het om nog `n paar idees met julle te deel.

Die verwagting om altyd aanlyn en beskikbaar te wees word by die dag groter en groter. Min dinge is egter so frustrerend soos `n pap battery te hê wanneer jy `n belangrike oproep moet maak of e-pos moet stuur.

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

NUWE PROSEDURES VIR OUTLOOK-OPSTELLING OP ANDROID VEROORSAAK VERWARRING

Met die onlangse opgradering van Exchange is sommige mense gekonfronteer met `n paar ongewone vrae as hulle e-pos wou opstel op Android-fone. Maar eintlik is dit minder intimiderend as wat dit met eerste oogopslag lyk.

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

 
  IT contact details | IT kontakdetails