QVT TERMINAL STAAN OPSY VIR
TERA TERM
Die outomatiese opgradering van die administratiewe program, QVT Term na `n nuwe program, Tera Term, is die week voltooi. US-personeel het nou `n splinternuwe administratiewe program op hul rekenaars.
LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL |
|
NUWE MALWARE EN RANSOMWARE VEROORSAAK ONTWRIGTING
Indien `n venstertjie van `n onbekende bron skielik verskyn en waarsku teen `n virus, moet liefs nie daarop kliek of dit selfs skuif nie. Die close-knoppie, sowel as enige poging om dit rond te skuif op jou skerm, aktiveer die malware. Dit kan wel met Task manager toegemaak word.
Wees ook versigtig vir Skype-kennisgewings van `n onbekende bron. Lees meer oor die nuwe Skype ransomware hier. |