DIENSTE | MELD `n VERSOEK AAN | LEES AANLYN | VORIGE UITGAWES | ENGLISH

 

Jou opinie

Met ons vorige uitgawe het ons gevra hoe jy voel daaroor om terug te keer kantoor toe en hoe werk-van-die-huis jou persepsie oor kantoorwerk verander het. Julle reaksie was oorweldigend en die e-posbus het behoorlik uit sy nate gebars. Dis duidelik dat dit iets is waaroor ons personeel sterk voel.

Dié keer deel ons jou opinie. Jy is welkom om nogsteeds jou insette vir ons te stuur by bitsbytes@sun.ac.za.

Tot volgende keer. Bly warm, bly veilig.


Tuis of kantoor? Jou opinie

As die afgelope jaar ons een ding geleer het is dit dat om van die huis af te werk heeltemal doenbaar is – afhangende van jou tipe werk natuurlik. Wat sê ons personeel oor WFH? Lees verder
   
Hoekom neem dit so lank om my nuwe rekenaar te kry?
Indien jy verlede jaar `n skootrekenaar of ander apparatuur bestel het, sou jy waarskynlik agtergekom het dat aflewering langer as gewoonlik neem. Dis ongetwyfeld `n groot ongerief en veroorsaak geweldige frustrasie. Lees verder
   
Microsoft Teams vergaderings:
wenke vir beter werkverrigting
Die meeste personeel het waarskynlik al die frustrasie ervaar van gebroke internetverbindings tydens `n Teams-vergadering of ander tegniese glipse.Hier is `n paar wenke om te help dat jou volgende Teams-vergadering sonder insident plaasvind. Lees verder
   
POPIA is hier
Die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA) het op 1 Julie 2021 ten volle in werking getree. Om meer lig op die onderwerp te skyn het ons `n paar hulpbronne bymekaargemaak.Lees verder
   
NOG ARTIKELS AANLYN

 

 
  NUUSHAPPIES
  6 Zoom-reëls wat jy dalk
vandag verbreek het
  Vishing: Wat is dit en hoe
om dit te vermy dit?
  Wenke om jou ou iPhone te
verbeter
  Die privaatste webblaaier
  BELANGRIKE INLIGTING
  WiFi toegang op kampus
  WiFi tydens beurtkrag
  SUNLearn ondersteuning
  IT HUB: slegs studente
  Foutrapportering FAQs
  Ondersteuning: tye en
prosedure
  HANDIGE WENKE
Handige OneDrive-wenke
  Hoe om Junk mail en
phishing te rapporteer
  Wagwoordverandering
  Vergroot jou font
  VORIGE ARTIKELS
  Excel-opleiding
  Onwettige aflaai
van media
  Atlas ti kampuslisensie
Trevor Noah anoniem
In dié video gaan komediant Trevor Noah anonieml op die Internet en reageer op werklike kommentaar op YouTube, Instagram, Twitter, Wikipedia and Quora. Kyk video

  Vir nuus oor tegnologie en nuus vanaf IT volg ons op Twitter.
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not endorse any of the services or products discussed in this newsletter.
 
S