DIENSTE | MELD AAN | LEES AANLYN | VORIGE WEERGAWES | ENGLISH

   

KUBERSEKURITEITSMAAND

Oktober is Kubersekuriteitsmaand. Het ons regtig ’n maand spesiaal vir aanlynveiligheid nodig? Die antwoord is ’n welluidende JA! Vir die nuutste, op-datum kuberwenke, nuus en riglyne, volg ons op Twitter. In hierdie maand se uitgawe is daar ook ’n paar artikels wat jou sal help om jou aanlyn-teenwoordigheid te beveilig.

Laastens, onthou dat die ondersteuning vir Windows 7 op 14 Januarie 2020 tot ’n einde kom. Daarom is dit krities dat jy so gou moontlik opgradeer.

 
   
 
SUNSTUDENT KONSEPWERKSWINKELS SKOP AF

Gedurende die afgelope paar maande het die SUNStudent projekspan, bestaande uit lede van die US, Eiffelcorp en Serosoft, werkswinkels gekoördineer en aangebied om Universiteit Stellenbosch se student-lewensiklus te verstaan en uit te pluis.

KUBERSEKURITEIT
+ Beveilig jouself en jou huis digitaal. Deel 1: inleiding en wagwoorde
+ Rapporteer ’n onveilige webwerf met jou Microsoft-rekening
+ Hoe om malware van jou rekenaar te verwyder
+ Wil jy kubervaardig wees? Hier is ’n paar leermodules om jou aan die gang te kry


NUUS
+ Internet-onderbreking: Terugvoer
+ Datawetenskap en Rekenaardenke: "Connect"-geleentheid
+ Duisende mense lees reeds boeke op Instagram
+ Facebook verplig om die polisie in die Verenigde Koninkryk toegang tot privaatboodskappe te gee
+ Suid-Afrikaanse gebruikers kry skielik Arabiese nuus op MSN
+ Vir die nuutste inligting, volg ons op Twitter


IETS SNAAKS
Komediant James Veitch kry onverwags per e-pos `n werksaanbod van China Jewellery Corp.
GRATIS DIGITALE GELETTERDHEIDSOPLEIDING
Ons opleidingdiensverskaffer, StellieTech, bied tans ’n 3-dag Digitale Geletterdheidskursus aan. Die kursus is gratis vir US-personeel, maar sitplekke is beperk, so jy moet spring as jy belangstel.
SU STEL NUWE SKOOL VIR DATAWETENSKAP EN REKENAARDENKE BEKEND
Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke is in Julie amptelik by 'n funksie by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) bekendgestel.
  Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not endorse any of the services or products discussed in this newsletter.