DIENSTE | SELF HELP | MELD AAN | LEES AANLYN | VORIGE WEERGAWES | ENGLISH

 

GOOGLE DOODLE

Het jy geweet dat Larry Page en Sergei Brin die eerste Google Doodle gemaak het om hulle gebruikers te laat weet as die bedieners probleme gee terwyl hulle by die Burning Man-fees is? Deesdae is elke Google Doodle ʼn geanimeerde kunswerk wat pasgemaak word deur ʼn span "Doodlers" volgens streek, tema of belangrike datum. Indien jy nuuskierig is oor al die vorige Google Doodles wat verskyn het, kan jy hulle hier sien.

Ons wil jou graag ook daaraan herinner dat dit nou baie makliker is om ʼn IT-diens te versoek, of dit ʼn hardewarebestelling is of toegang tot ʼn diens. Gaan net na servicedesk.sun.ac.za, teken aan met jou gebruikersnaam en wagwoord en vul in die details. Indien jy enige navrae oor die nuwe ICT Partner Portal het, stuur vir ons ʼn e-pos na bitsbytes@sun.ac.za.

Laastens, neem asb. kennis dat ons Jaareindfunksie plaasvind op Vrydag, 16 November van 12:00 tot 16:30 en daar gedurende die middag geen IT-ondersteuning beskikbaar sal wees nie.

 
   
 
KUBERVEILIGHEID-BEWUSTHEID
Oktober was Kubersekuriteit-bewustheidsmaand en David Wiles, bestuurder van GERGA, het ʼn reeks artikels oor die onderwerp geskryf:
1. Algemene wagwoorde: vermy hierdie!
2. Skep sterk wagwoorde
3. Waar kry die skelms jou inligting?
4. Identiteitsdiewe se modus operandi: Deel 1
5. Identiteitsdiewe se modus operandi: Deel 2
6. Sosiale manipulasie – Is jy die swakplek?
7. Spear phishing
8. ʼn Paar statistieke en logiese raad
+ 39% van gebruikers glo die netwerk waaraan hulle verbind is veilig as hulle die omgewing vertrou – 2018 User Risk Report
 
NUWE IT AANLYN-VERSOEKSTELSEL
Is jy onseker hoe om ʼn versoek aan te meld as jy probleme het met jou rekenaar of ʼn IT-diens? Dis so maklik as om na die ICT Partner Portal te gaan en die details in te vul.
 
HOE RAPPORTEER EK PHISHING?

Jy't ʼn verdagte e-pos gekry, maar wat moet jy daarmee maak? Eerstens, moenie op enige skakels kliek nie. Maar net so belangrik, stuur dit vir ons sodat ons kan keer dat ander personeel en studente in die slaggat val.

+ Nuutste strikroof e-posse

TECH-NUUS
+ ILIFU wolk-infrastrukuur navorsingswerkswinkel
+ CHPC 12de Nasionale Konferensie: 2-6 Desember
+ Die wêreld se eerste robot-afleweringsdiens word in die VK geloods
+ In Noorweë lewer robotte nou pos af
+ Hierdie beginner-maatskappy verkies juweliersware bo wagwoorde
+ Verswak tegnologie jou geheue?
+ Paul Allen se nuwe masjienleersentrum probeer bepaal wat stropers volgende gaan doen
+ Amazon stel die waterbestande Kindle Paperwhite bekend.
+ Vir nog tegnologienuus, volg ons op Twitter
KYK ʼn BIETJIE HIER
+ Spot robottoetse op konstruksieterreine
+ Kyk net hoe dans ʼn robothond!
+ Daai Atlas-robot kan dalk parkour doen, maar hy kan jou nog nie met trappe op jaag nie
+ Hoekom ons geprogrammeer is om robotte soos lewende wesens te hanteer
IETS SNAAKS

+ TechCentral se spotprenttekenaar, Jerm, oor hoe om wagwoorde te genereer

  Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not endorse any of the services or products discussed in this newsletter.