DIENSTE | SELF HELP | MELD AAN | LEES AANLYN | VORIGE WEERGAWES | ENGLISH

 

TYD VIR IETS NUUT

As jy mooi kyk, sal jy veranderinge in dié maand se nuusbrief bespeur. Om in te skakel by die Universiteit se Eeufeesvieringe, te standardisering van en ook om veiligheidsredes, het ons die voorkoms van ons elektroniese kommunikasie herontwerp. Lees meer oor die nuwe voorkoms hier.

Ons hoor graag jou opinie oor die verandering. Dink jy die geoutomatiseerde e-posse (byvoorbeeld die verander wagwoord en internetrekening e-posse) lyk meer geloofwaardig of sal jy dit steeds kan verwar met ʼn phishing e-pos? Laat weet ons asseblief by bitsbytes@sun.ac.za.

   
 
ʼn SPLINTERNUWE VOORKOMS

Met die hulp van Korporatiewe Kommunikasie het ons al ons elektroniese kommunikasie herontwerp. Dìs hoe alle kommunikasie vanaf IT in die toekoms sal lyk.

WENKE EN KORTPAAIE
 
+ Hoe om meer spasie op jou selfoon te maak
+ Bekommerd oor jou privaatheid op Facebook? Hier is maniere om jou rekening te beveilig
+ Hoë Inetkeykostes? Dìs hoekom.
+ Ken jy hierdie WhatsApp-kortpaaie?

WEES KUBERVEILIG
 
+ Nuutste strikroof e-posse
+ "I Was Paid To Kill You" dreig e-pos
+ Databreuk stel amper 1 miljoen Suid-Afrikaners se persoonlike data bloot
+ 3 maniere om ʼn epos te verifieer
Hoe om `n Russiese trol uit te snuffel

TECH-NUUS
 
+ Time Magazine span hommeltuie in vir hulle nuutste voorblad (video)
+ Boston Dynamics se Atlas-robot draf en spring oor hindernisse
+ Karhandelaar versoek dat vrou bevestig sy is nie `n robot nie ...in die regte lewe
+ Kan Siri, Alexa en Google Assistant ʼn uitermate Skotse aksent herken en interpreteer? (video)
+ Vir nog nuus uit die wêreld van tegnologie lees ons oop Twitter-voer
+ Google's AI is hier
+ Dis hoekom jou posbus skielik vol kennisgewings oor privaatheidsbeleide is
IT-ONDERHOUD IN JUNIE
Met die einde van die kwartaal om die draai, is dit ook nodig dat ons noodsaaklike onderhoud skeduleer. Dit beteken dat dienste gedurende dié tydperke nie beskikbaar sal wees nie. Hier is die datums.
NUWE AANLYN PLATFORM VIR SU SOSIALE IMPAK
Wil jy graag betrokke raak by sosiale impak geleenthede by Universiteit Stellenbosch of dalk net sien watter inisiatiewe bestaan? 
 
MAAK JOU STEM DIK

In ons vorige nuusbrief het ons jou gevra of jy nog onthou watter webblaaier jy gebruik het voor Google. Hier is wat julle gesê het:

"We generally used Yahoo on Internet Explorer’s search platform and it was painful." - Me Peta Steyn, Chemie en Polimeerwetenskap.

"I really liked the historical search engine question which was included in the latest Bits & Bytes edition. So I have decided to answer the question. I believe that Yahoo and Webcrawler are some good examples that fit the description". - Samuel Simango, Biblioteek- en Inligtingsdienste.

Wil jy iets met ons deel? Jou opinie of enige interessante nuus is altyd welkom by bitsbytes@sun.ac.za.

  Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not endorse any of the services or products discussed in this newsletter.