DIENSTE | SELFHELP | MELD AAN | LEES AANLYN | VORIGE UITGAWES | ENGLISH

 
   
 

VERVLIETENDE SPERDATUMS

Skrywer Douglas Adams is bekend vir sy aanhaling oor spertye: "I love deadlines. I like the whooshing sound they make as they fly by." Sommige sperdatums, soos die jaarlikse aktivering van jou elektroniese dienste kan egter nie geïgnoreer word nie. As jy hou van die swiepende klank van e-posse wat in jou posbus land, heraktiveer asseblief voor 1 April?

En aangesien ons nou besig is met sieldodende admin, kyk ook na die Belangrike kennisgewings afdeling hieronder waar jy inligting kan kry oor pynlose wagwoordverandering en gratis (ja, gratis!) Microsoft aanlyn-opleiding. Vir iets meer om die lyf, rollees af na In die Nuus.

   
 
BESKERM JOUSELF EN DIE NETWERK MET WINDOWS-OPDATERINGS

Weens die toenemende kubermisdaadrisiko en in ʼn poging om die sekuriteit van ons kampustoestelle en netwerk te versterk, sal ons gereeld toestelle op die netwerk skandeer om moontlike swakplekke te identifiseer.   #sekuriteit

 
BELANGRIKE KENNISGEWINGS
+ Heraktivering van elektroniese dienste vir pensioenarisse
+ Nuwe e-pos banier geïmplementeer
+ Wil jy jou wagwoord verander?
+ Jou e-pos verval oor 30 dae
+ Gratis aanlyn Microsoft-opleiding
+ OneDrive for Business: Anonieme deel van lêers

KUBERSEKURITEIT
+ Nuutste strikroof e-posse
+ ʼn Foon wat "nee" sê vir klein kindervingers
+ Beskerm jou persoonlike inligting
+ Moenie vergeet om altyd jou antivirus op datum te hou nie!(video)

LEER IETS NUUT
+ Die WIRED-gids tot die iPhone
+ Wat Is die ontginning van kripto-geldeenhede?
+ Skootrekenaars en notebooks – Wat is die verskil?

IN DIE NUUS
+ Die Commodore 64 is terug!
+ Hoe Facebook die grootste eggokamer ter wêreld geword het
+ Hoe voel dit om in 2018 nie slimfoon te hê nie?
+ Nee, jy's nie verslaaf aan jou slimfoon nie
+ Die twee jaar wat Facebook geruk het
+ "Ek het vergeet hoe om te lees"
+ Vir meer nuus, volg ons op Twitter
ʼn BETER, VEILIGER INTERNET
Op Dinsdag, 6 Februarie is Safer Internet Day, met die tema " Create, connect and share respect: A better internet starts with you", gevier. #sekuriteit 
 
ONDERRIG EN LEER MET MATLAB EN SIMULINK
Stellenbosch Universiteit het ʼn Total Academic Headcount (TAH) lisensie vir MATLAB, Simulink en hulle byvoegprodukte. Jy kan hierdie produkte gebruik vir onderrig, navorsing en leer. #nuus
 
MOBILEX, `N WEBGEBASEERDE WOORDEBOEK
Het jy geweet dat Fakulteit Teologie en Opvoedkunde ʼn meertalige, webgebaseerde vakwoordeboek gebruik om studente te help om konsepte wat in hul onderskeie vakke gebruik word beter te verstaan. MobiLex verduidelik vakterminologie aan studente in Afrikaans, Engels en isiXhosa.#nuus
 
 
KONTAK ONS
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not endorse any of the services or products mentioned in this newsletter.