DIENSTE | SELFHELP | MELD AAN | LEES AANLYN | VORIGE UITGAWES | ENGLISH

 
 

TOTSIENS 2017

Soos die jaar aan sy einde kom, gee ons `n tree terug en kyk wat ons beter en meer effektief kan doen. In hierdie laaste uitgawe vertel Attie Juyn, ons Senior Direkteur, meer oor die belangrikste IT-tendense, gebeure en prestasies van 2017.

Voordat ons egter `n ruskans kan neem, moet ons eers onderhoud aan ons stelsels doen sodat dit gereed is vir 2018. Geskeduleerde onderhoud sal komende naweek, 8-10 Desember, plaasvind.

Al wat oorbly om te sê vir hierdie jaar is — dankie vir julle hulp, insette, geduld en samewerking deur die jaar. Mag julle binnekort `n welverdiende ruskans kry en tyd saam met julle families kan spandeer.

   
 
BOODSKAP VAN ATTIE: IT TERUGBLIK OP 2017 RAPPORTEER PHISHING, SPAM EN MALWARE

Aan die einde van nog ʼn besige jaar is dit tyd om terug te dink aan enkele van die belangrikste IT-gebeure, tendense en prestasies.

Informasietegnologie se Senior Direkteur, Attie Juyn, vertel ons meer oor die hoof IT-tendense, gebeure en prestasies van 2017.

Ons moedig julle aan om moontlike spam, malware en phishing aan te meld sodat ons dit kan analiseer en ons voorkomingsmaatreëls dienooreenkomstig kan aanpas. #sekuriteit
Lees ook: Phishing e-posse: `n daadwerklike gevaar 
   
KONSOLIDASIE VAN STUDENTEREKENINGE ONDERHOUDNAWEEK 8-10 DESEMBER
Fotostaat-, was-, ete-, drukker- en internetkwotas word op Maandag 11 Desember 2017 afgesluit. Die stelsels sal eers weer Maandag 18 Desember vir studente beskikbaar wees. #nuus
Lees ook: Sperdatum vir betaling van internetkwotas uit studenterekeninge
Die laaste geskeduleerde onderhoudnaweek vir 2017 vind vanaf Vrydagmiddag 8 Desember om 17:00 tot Maandagoggend 11 Desember om 07:00 plaas. #nuus
Lees ook: Gratis Windows 10-opgradering vir batenommer-rekenaars tot einde Desember 
 
KUBERSEKURITEIT-NUUS
+ NUUTSTE PHISHING E-POSSE
+ Phishing: `n daadwerklike gevaar
+ Veilige gebruik van bankdienste aanlyn (via ABSA)
+ Rapporteer phishing, spam en malware
+ Nog artikels oor sekuriteit.
 
TEGNOLOGIE-NUUS
+ Sosiale netwerke weet hoe om jou brein te manipuleer
+ Hoe om jou slimfoon vakansiefotos maklik te deel
+ Anti--sosiale media: Elke inskrywing hoef nie viraal te gaan nie
+ Wat is Cryptokitties?
+ Vir nog nuus, volg ons op Twitter
 
 
KENNISGEWINGS
+ LAASTE KANS: Gratis Windows 10-opgradering vir batenommerrekenaars tot einde Desember
+ Pasgemaakte kubersekuriteit kommunikasie
+ Toegang tot akademiese bronne via SAFIRE
+ Een-tot-een-konsultasiediens vir personeel
 
KYK EN LUISTER
+ Bewonder ons nasionale parke op Google Street View
+ Samsung dryf die spot met iPhone
+ As selfoonadvertensies eerlik was ...
 
KONTAK ONS
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not endorse any of the services or products mentioned in this newsletter.