DIENSTE | SELFHELP | MELD AAN | LEES AANLYN | VORIGE UITGAWES | ENGLISH

 

RED JOU DATA EN RUGSTEUN

As jy van die ongelukkiges is wat nie tans vakansie hou nie, moenie alleen voel nie - ons is ook nog hier.

Universiteitsvakansie beteken ook `n stiller kampus en buiten vir die ekstra parkeerplek, kan jy hopelik ook vordering maak met die werk wat tydens die kwartaal agterweë bly. Jy kan natuurlik ook die tyd gebruik om jou data te rugsteun. (skimp skimp!)

   
 
PETYA SAAI WêRELDWYD VERWOESTING
`n Ernstige ransomwurm is laasweek losgelaat op besighede, banke, lughawens, kragstasies, hawens en regeringsinstellings. #nuus
FNUIK RANSOMWARE: RUGSTEUN JOU DATA
Ons sal altyd kwesbaar wees vir kuberaanvalle, maar daar is een aksie wat jou sonder twyfel sal beskerm as jy wel `n slagoffer is.
#sekuriteit 
IS JY `N KUBERSEKURITEIT-DESKUNDIGE?
Probeer hierdie 10-vraag vasvra en kyk hoe goed is jou kennis oor kubersekuriteit onderwerpe en terme. #sekuriteit 
LAAISTASIES: DIE RISIKOS
Dis alombekend dat openbare Wi-Fi `n sekuriteitsrisiko is, maar het jy geweet dat selfs die USB waarmee jy jou foon laai, data na ander toestelle kan stuur? #sekuriteit 
 
  WIE HET DIE INTERNET UITGEVIND?

Wie was die briljante persoon wat dit alles uitgedink het? Die internet is so `n belangrike deel van ons lewe deesdae dat dit moeilik is om te glo dat dit eintlik nie so `n ou verskynsel is nie.
 
 
MEER OOR SEKURITEIT   ANDER INTERESSANTE NUUS
+ Wat beteken malware, spam, phishing en al hierdie "tegniese" terme?   + Vyf e-pos flaters wat jou onprofessioneel laat lyk
+ Standard Bank phishing-poging + Kyk hoe lyk Google se kantore in Suid-Afrika!
+ Hoe om ransomware te vermy + Google gaan ophou om jou e-posse te leesl
+ Vervalsde FNB e-pos rondgestuur   + Hoe om veilig te bly op openbare Wi-Fi-netwerke
+ Phishing e-pos met die onderwerp "Your email has been compromised”   + Vir nog nuus, volg ons op Twitter
     
VORIGE ARTIKELS   KYK EN LUISTER
+ Verminder koolstofafskeiding met videokonferensies   + Hoe om te onderskei tussen werklikheid en bedrieglikheid
+ Microsoft-opdaterings en datakostes + Rise of the machines: who is the ‘internet of things’ good for? (podcast)
+ Office365 vir almal

 

+ Moenie bang wees vir slim masjiene nie. Werk saam met hulle.  
     
     
KONTAK ONS
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not endorse any of the services or products discussed in this newsletter.