RUS JOU TOE
Nee, ons bedoel nie jy moet weer gaan langnaweek hou nie. In vandag se nuusbrief gee ons vir jou toerusting, of eerder toepassings, om slimmer en meer effektief te werk.
Onthou ook, as jy elke dag die varsste tegnologienuus soek, volg ons op Twitter. Die nuutste inligting oor stelselprobleme en phishing e-posse op kampus word ook eerste daar geplaas. |