DIENSTE | SELFHELP | MELD FOUTE AAN | LEES AANLYN | VORIGE UITGAWES | ENGLISH
 
 

NEEM BEHEER

Ons kan nie politiek of weer beheer nie, maar ons kan wel iets doen aan ons datagebruik en ons veiligheid op die internet. Binnekort kan jy ook meer kontrole hê oor versoeke wat jy by IT aanmeld.

Meer inligting hieroor en ander nuus uit die tech-wêreld in dié week se nuusbrief. Onthou ook, as jy elke dag die varsste nuus soek, volg ons op Twitter. Jy sal ook die nuutste inligting oor stelselprobleme en phishing e-posse op kampus eerste op die Twitter-rekening sien.

   
 
REGISTREER VIR SERVICENOW
Informasietegnologie implementeer binnekort ServiceNow,`n nuwe versoekrapporteringstelsel vir alle US-personeel en -studente. Dis egter nodig dat jy eers `n eenvoudige proses volg om te registreer. #nuus
BESTUUR JOU SELFOONDATA
Vroeër die maand het een van ons konfigurasiespesialiste, Tian, op RSG verduidelik hoe jy jou selfoondata moet bestuur. Die potgooi is nou beskikbaar in mp3-formaat. #sekuriteit
BESKERM JOUSELF EN JOU IDENTITEIT
Volgens die Amerikaanse Departement van Justisie was meer as 17 miljoen Amerikaners in 2014 slagoffers van identiteitdiefstal. #sekuriteit
WAAR JY SWERF, EDUROAM
eduroam is `n sekure, wêreldwye toegangsbeheerde swerwingsdiens ontwikkel vir die internasionale navorsing- en onderriggemeenskap. #konnektiwiteit
 
MEER OOR VALS NUUS   IN ANDER NUUS
+ Moet ons bang wees vir vals nuus?   + E-pos oor salarisverhoging is phishing
+ How Facebook, fake news and friends
are warping your memory
+ Beta SUNLearn toepassing beskikbaar op Google Play
+ Ukraine's remedy for fake news + Getting calls from unknown numbers?
+ I taught my 5th graders how to spot fake news + Vir die varsste nuus, volg ons op Twitter
   
VORIGE ARTIKELS   OP `N LIGTER TRANT
+ Alternatiewe feite en vals nuus   + Introducing Google Gnome
+ Oppad oorsee?  
   
KONTAK ONS
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not endorse any of the services or products discussed in this newsletter.