Sien is nie altyd glo nie
In besonder wanneer inligting op die internet ter sprake is. Oor die afgelope paar maande is die aanlyn en regte wêreld toegegooi met blufnuus en gesprekke daaroor. Dit word toenemend moeiliker om `n duidelike onderskeid te tref tussen dit wat waar is en dit wat vals is. Lees meer oor hierdie groeiende verskynsel.
Gepraat van verwarrende verskynsels — gedurende die naweek het sommige personeel se e-pos by tye in die Junk Mail folder beland. Hier is die rede. |