ENGLISH LEES AANLYN   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Kan jy die verskil sien?
 

Ons wil nie pretbederwers wees nie, maar vandag se nuusbrief mag vermanend en prekerig klink. Hoekom? Kuberkriminele raak slimmer, meer onderduims en selfs meer vasberade.

Waarskuwings en riglyne ten spyt, val ons steeds vir phishing e-posse. Maar kom ons begin liewer eers met goeie nuus.

Een wagwoord minder
Ons het goeie nuus as jy moeg is om daagliks `n stroom wagwoorde te onthou. Binnekort is daar een minder wanneer ons die AIS/Tera Term aantekenmetode vergemaklik.
Dit was nie ons nie
Laasweek is twee phishing e-posse, binne 24 uur op kampusse versprei. Dié boodskappe is nie deur IT of die biblioteek versend nie, al lyk dit bedrieglik so.
272 miljoen
e-posadresse gekaap
`n Wisconsin sekuriteitsmaatskappy het `n databasis van 272 miljoen e-posadresse, met hul wagwoorde, by `n Russiese kuberkraker gekry en die internet is behoorlik aan't gons daaroor.
 
 
 
 
  NUUSHAPPIES  
- Beteken SMS-staal die einde van goeie taalgebruik?
- Emoji jy?
- Phishing via Gmail-rekeninge
- Lag `n bietjie  
- Luister na ons op MFM
- Studente cluster-kompetisie
 
 
 
 
 
     
   
     
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.