|
|
SMS-taal :) of :( |
|
Die oorheersende tema van vandag se nuusbrief is kommunikasie in die digitale wêreld. Of jy SMS, aanlyn klets of bloot e-posse stuur, jy sal opmerk dat die taalgebruik van hierdie mediums verskil van meer formele skryftaal. |
|
|
|
|
Emoji jy?
Mediamaatskappy Sony, het verlede week aangekondig dat hulle in Augustus, 2017, 'n fliek oor emojis gaan vrystel. Ons weet teen die tyd dat Hollywood enige verskoning sal gebruik om `n fliek te maak, maar emojis? |
|
Phishing via Gmail-rekeninge
Gedurende die afgelope week het `n groot aantal phishing e-posse, vanaf Gmail-rekeninge, in universiteitsposbusse beland. Moenie jou laat vang nie. |
|
|
|
|
|
|
|