ENGLISH LEES AANLYN   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Kry rigting
 

Word jou lewe regeer deur lysies en dagboek en is ʼn markeerpen jou beste vriend? Vandag se uitgawe sal jou obsessief-kompulsiewe streep kinderlik gelukkig maak.

Ontmoet jou digitale rasieleier
Dis maklik om redes uit te dink om nie te oefen, jou studies te voltooi of die motorhuis reg te pak nie. Ons stel graag uit en gebruik tyd as ʼn verskoning om dit wat ons moet en ook graag wil doen, af te skeep.
Goeie nuus vir die
super-organiseerders
Verbeel jou daar is een platform waar jy notas, tekeninge en lysies kan maak of skakels plaas – netjies versamel in notaboeke met toegang vir vriende, kollegas of familie. Klink heel handig, né?
Die (ro)botte is hier
Wetenskapfiksie vertel al vir jare dat robotte die wêreld gaan oorneem. Ons hoef nog nie gereed te maak vir ʼn robot-oorlog nie, maar botte is reeds deel van ons lewens. Ons besef dit net nie.
 
 
 
 
  NUUSHAPPIES  
- `n Virtuele metgesel vir jou gemoedsrus
- Maak Google Street View inbreuk op ons privaatheid?
- Selfies: die risiko werd?
- Lag `n bietjie  
- Luister na ons op MFM
   
 
 
 
 
 
     
   
     
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.