ENGLISH LEES AANLYN   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Skep asem
 

Die volgende paar weke is besaai met openbare vakansiedae. Maar ons kla nie.

IT moet wel gebruik maak van dié stiller tyd om instandhouding te skeduleer. Ons doen komende naweek dan ook noodsaaklike onderhoud op bedieners en gevolglik sal sekere administratiewe funksies nie beskikbaar wees nie.

Geniet die string vakansiedae en reis veilig.

Stellenbosch-kampus op Google Street View
Internetgebruikers regoor die wêreld kan nou ook virtueel op ons kampus rondstap en dis alles te danke aan `n projek tussen IT, Fasiliteitsbestuur en Google.
Ransomware teiken Apple Mac-gebruikers
Ransomware is een van die mees progressiewe kuberbedreigings. Dit enkripteer data op aanetaste rekenaars en eis `n losprys as gebruikers weer toegang tot data verlang.
Hoe om gemorspos te vermy
Gemorspos is ongewensde massa e-pos. Ongelukkig is dit meer as net ´n irritasie. Dit word ook gebruik om malware te versprei.
Geskiedenis van malware, Trojaanse virusse en wurms (deel 3)
Twee weke gelede het ons ondersoek ingestel na malware, Trojaanse virusse en wurms na 1985. Dié keer is dit meer onlangse bedreigings se beurt. En ons begin by zombies ...
 
 
 
 
  NUUSHAPPIES  
- HERAKTIVEER VOOR 31 MAART
- Trojane ook in moderne tye gevaarlik
- E-pos rekening gekaap
- Lag `n bietjie  
- Luister na ons op MFM
   
 
 
 
 
     
   
     
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.