ENGLISH | LEES AANLYN | KONTAK ONS twitter
 
 
 

Speel klaar met 2016

Ons kan saamstem dat 2016 nie ʼn besondere goeie jaar was nie en teen dié tyd kan dit maar regtig tot ʼn einde kom.

Voor dit egter gebeur moet ons eers die jaar se uitgerafelde, los drade vasknoop en solank voorberei vir 2017.

   

Fotostaat-, was-, ete-, internet-en drukkerkwota afsluitings
Fotostaat-, was-, ete-, internet- en drukkerkwotas word op Maandag 5 Desember 2016 afgesluit. Stelsels sal eers weer Maandag 12 Desember vir studente beskikbaar wees.

Whatsapp-verblindery
WhatsApp word algemeen gebruik onder studente en personeel as belangrike kommunikasiemiddel. Ongelukkig bied dit aan kuberdiewe nog ʼn platform om hul aktiwiteite op uit te voer.
Onderhoud: 9 Desember
Gedurende die naweek van 9 Desember 2016 word geskeduleerde onderhoud van sekere stelsels op die universiteitsnetwerk beoog. Sommige dienste sal dus nie beskikbaar wees vanaf 17:00 op Vrydag, 9 Desember tot 07:00 Maandag, 12 Desember, nie.
IT Jaareindfunksie: 2 Desember
Dis die tyd van die jaar wanneer ons almal ʼn ruskansie nodig het en dieselfde geld vir Informasie-tegnologie. IT sal dus op 2 Desember, vanaf 12:30, gesluit en nie beskikbaar vir gebruikers-ondersteuning wees nie.
   
   
  NUUSHAPPIES
  Iets snaaks?
  Luister na ons op MFM
  Office365: Lug jou opinie
  Wat is kuberafknouery?
Raak ontslae van jou e-afval
  Encounters with big data
   
 
   
   

 

 

 

 

 

 

 
  VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELFHELP | IT DIENSTE | MELD ʼn FOUT AAN  
 
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.