|
Tye verander
In ʼn week waar die onwaarskynlike vir Amerika waar geword het, is ons weer herinner dat verandering onvermydelik is en ons oorlewing afhang van ons vermoeë om dit te hanteer. Of ons kan Leonard Cohen se raad volg: “If you don't become the ocean, you'll be seasick every day.”
Ons moes ook onlangs veranderinge maak en personeel se posbusse na die wolk skuif. Ons wil graag jou opinie hieroor hoor en nooi jou uit om ʼn kort opname te voltooi. (sien onder)
|
|
|
|
Wat is kuberafknouery?
Gedurende die Amerikaanse verkiesing het die nuwe presidentsvrou, Melania Trump, haar uitgespreek teen kuberafknouery. Maar wie is hierdie kuberboelies en wat motiveer hulle? |
|
|
|
Office365: Lug jou opinie
Personeel se Outlook posbusse is onlangs geskuif na die wolk, of te wel Office365. Maar wat dink jy van die nuwe verwikkeling? Hier is jou kans om jou sê te sê. |
|
|
|
|
|
|
|