ENGLISH | LEES AANLYN | KONTAK ONS twitter
 
 
 

Dis hier

Voordat toepassings bestaan het moes ons nuus oor kampusgebeure in die Die Matie of op strategies geplaasde kennisgewingborde, opspoor. Later het webwerwe en e-pos die funksie oorgeneem en deesdae hou toepassings ons op hoogte.

Verlede week is ʼn toepassing bekendgestel wat toegang tot kampusinligting selfs nog makliker maak.

   

Maties toepassing bekendgestel
Die blinknuwe Maties App is verlede Woensdag in die Neelsie bekendgestel, maar moenie FOMO ontwikkel omdat jy dit misgeloop het nie. Hier is alles wat jy moet weet.

Gratis Windows 10 opgraderings
In die Bits & Bytes van 5 Augustus het ons aangekondig dat rekenaars wat aan spesifikasies voldoen, gratis opgegradeer sal word na Windows 10.
Geskeduleerde onderhoud
Gedurende die naweek van 2 tot 4 September sal Informasietegnologie onderhoud op enkele van ons netwerkdienste verrig.
   
   
  NUUSHAPPIES
  Iets snaaks
  Luister na ons op MFM
  Wetenskap in jou agterplaas
  Hulp met databestuurplanne
  Voordat jy dit weggooi ...
   

 

 

 

 

 

 

 
  VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELFHELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN  
 
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.