ENGLISH | LEES AANLYN | KONTAK ONS twitter
 
 
 

Net goeie nuus

Met soveel moeilikheid in die wêreld op die oomblik, gaan ons juis nie ook nog pessimisties wees en fokus op die slegte nie.

Ons kyk eerder hoe tegnologie gebruik kan word om `n positiewe bydrae te maak, of dit nou tot navorsing of die bewaring van die omgewing is.

   

Wetenskap in jou agterplaas
Almal kan nie `n loopbaan in die wetenskappe hê nie, maar niks keer jou om deel wees van navorsingsprojekte en moontlik `n bydrae tot belangrike navorsing te maak nie. Te danke aan tegnologie kan enigiemand nou `n wetenskaplike wees.

Hulp met databestuurplanne
Befondsers van navorsing vereis toenemend dat databestuurplanne ingesluit word in aansoeke om befondsing of subsidies.
Gratis opgraderings
Vanaf 5 tot 30 September sal ons personeelrekenaars met verouderde sagteware GRATIS opgradeer na Windows 10. Die enigste voorvereiste is dat jou rekenaar sterk genoeg is om die nuwe bedryfstelsel te kan hanteer.
Voordat jy dit weggooi ...
Tygerberg-kampus kyk hierdie maand na die weggooi van plastiese bottels, karton koffiekoppies en gedrukte notas. En hulle stel `n nuttige, maklike en meer belangrik, omgewingsvriendelike, oplossing voor.
   
   
  NUUSHAPPIES
  Lag-lag
  Luister na ons op MFM
  Is skermtyd goed vir kinders?
  Office 365 is hier
  Leer = kinderspeletjies
  Vals e-pos skep verwarring
   

 

 

 

 

 

 
  VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELFHELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN  
 
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.