ENGLISH | LEES AANLYN | KONTAK ONS twitter
 
 
 

Welkom terug

Lekker gerus? Die tweede semester het begin, maar ons is nog lus vir speletjies speel. Ons gaan nie oor die Pokémon-oplewing praat nie, maar is wel opgewonde, en `n bietjie nostalgies, oor Nintendo se ander projek.

In vandag se uitgawe soek ons speletjies om kinders mee besig te hou en bevraagteken die invloed van tegnologie en speletjies op groeiende breine.

   

Is skermtyd goed vir kinders?
Google "kinders en skermtyd" en jy sal gekonfronteer word met `n uiteenlopende en sterk menings. Die beste benadering met kontroversiële onderwerpe soos hierdie, is om die feite noukeurig te bestudeer en eerder jou eie gevolgtrekking te maak.

Office 365 is hier
Weens groeiende studentegetalle en daarmee saam`n groeiende tekort aan stoorspasie, moes Informasietegnologie in 2014 die universiteit se e-posopstelling herevalueer.
Leer = kinderspeletjies
Nadat Barney, die dinosaurus of Lollos, die onidentifiseerbare kreatuurtjie met die groot ore, vir die sewe-en-twintigste keer dié week dieselfde liedjie gesing het, mag menige ouer benoud begin soek na iets anders.
Vals e-pos skep verwarring
IT se "Admin Desk" het verlede week talle e-posse uitgestuur om personeel en studente te versoek om rekeninge te heraktiveer. Of het ons? Gelukkig word ons gebruikers nie meer met `n slap riem gevang nie. Of is julle?
   
   
  NUUSHAPPIES
  Lag-lag
  Luister na ons op MFM
  Wie is ISS?
  IT raak aktief
  Winter is fliektyd

 

 

 

 

 

 
  VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELFHELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN  
 
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.