Raak rustig
Dis die tyd van die jaar wanneer alles ʼn bietjie stiller raak op Stellenbosch. Of ons die skuld voor winter, vakansie of middel-van-die-jaar traagheid se deur gaan lê, hoe lekker is dit nie dat die Neelsie rustig, parkering volop en winkels ietwat leër is nie?
Sien julle weer volgende semester. |