|
Skakel in
Of jou dagtaak die organisering van videokonferensies of uitvoer van navorsing insluit, om verbindings te maak en toegang tot inligting te verkry, is nie meer opsioneel nie.
In vandag se uitgawe van Bits & Bytes sorg ons dat jy die inligting het om dit te kan doen. |
|
|
|
Videokonferensies
vergemaklik
Om `n videokonferensie te organiseer is nie kinderspeletjies nie. As die konferensielokaal nie gesluit is of dubbel geboek nie, is toerusting foutief, stelsels nie versoenbaar nie of ondersteuning beperk. |
|
|
|
|
|
Navorser Persona bied een-stop inligtingsplatform
Ons wil u graag bekendstel aan die Navorser Persona, `n nuwe, aanlyn, navorsingsverwante inligtingsplatform vir ons navorsers. Die doel van die Navorser Persona is om `n een-stop platform te skep met skakels na navorsingsverwante inligting. |
|
|
|
|
|
|
|
|