|
|
Te veel inligting? |
|
"Information is the oxygen of the modern age."– Ronald Reagan, The Guardian, 1989. In 2016 is dié aanhaling selfs meer gepas.
`n Verbysterende hoeveelheid inligting word daagliks op die internet genereer. Maar hoe gebruik ons hierdie inligting tot ons voordeel en voorkom dat dit nie in verkeerde hande beland nie? |
|
|
Hoe veilig is inligting
op jou toestel?
Slimfone is dikwels die beheersentrum waar vergaderings geskeduleer, e-posse gestuur en sosiale aktiwiteite beplan word. Om dié funksie te vervul, vereis dit ons persoonlike inligting. |
|
|
|
DiRT-gids: toeganklike inligting
Die DiRT (Digital Research Tools) gids is ʼn gevestigde, hoogs-aangeskrewe bron van inligting oor die hulpmiddels wat beskikbaar is om leer in lettere te ondersteun. En dis toeganklik vir almal. |
|
|
|
Is jy `n aspirant wetenskaplike?
Google het onlangs ʼn toepassing vrygestel wat jou innerlike wetenskaplike sal wakker maak. Science Journal meet en neem intyds data deur middel van Android-fone se ingeboude sensors. |
|
|
SPSS en ATLAS.ti opleiding
Die ADA (Afrika Doktorale Akademie) bied hoë-kwaliteit navorsingsondersteuning aan doktorale kandidate, nadoktorale genote en navorsers in Afrika. |
|
|
|
|
|
|
|
|