ENGLISH LEES AANLYN   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Welkom terug
 

Ons skop 2016 af met nuus van `n opportunistiese kuberkrimineel wat personeel van Finansies probeer oortuig het om afstand te doen van `n paar honderd duisend rand. Gelukkig het hulle deur sy planne gesien.

Gepraat van bedreigings - ons eie Simonsberg loop die week deur onder `n vernietigende veldbrand. As jy wil help of veldbrande of persone wat sigaretstompies by motors uitgooi, wil aanmeld, hier is meer inligting.

IT HUB - personeel welkom!
Jy hoef nie meer die hitte aan te durf om jou rekenaar na IT se hoofgebou te bring nie. Klop sommer aan by die IT HUB, ons satellietkantoor in Admin A.
Phishing steeds algemeen
Pogings om personeel se persoonlike inligting te oes om toegang tot bankrekeninge te kry, bly `n netelige kwessie.
Nuutste oor stelsel-onstabiliteit
Die universiteiit se IT stelsels is tans onder geweldige druk en reageer soms stadig.
 
 
 
 
  NUUSHAPPIES  
- Wenners van tablette aangekondig
 
- Nuwe e-pos teiken individue
- Iets snaaks?  
- Luister na ons op MFM
   
 
 
 
 
   
     
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.