ENGLISH LEES AANLYN   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Kyk terug
 

Dis die tyd van die jaar wanneer energievlakke laag, humeure hoog en ʼn vakansie broodnodig is. Vir Informasietegnologie was 2015 vol nuwighede - ʼn nuwe gebou en ʼn nuwe senior direkteur. Ons hoop jou jaar was ook produktief en dat 2016 selfs beter resultate sal oplewer.

2015 in syfers
Elke Desember is ons oortuig dat geen ander jaar so besig of stresvol was soos die afgelope een nie. Ons het na die statistieke gekyk om te bepaal of ons vermoede gegrond is.
IT HUB - jou eenstop
Het jy geweet jy kan jou rekenaar by die IT HUB, wat sentraal op kampus geleë is, afgee in plaas van om dit na die hoof IT-gebou te bring?
Teken uit, sit af
Voor jy jou oë uitvee, hang die Kersversierings in die winkels en word jou ore blootgestel aan Boney M en Mariah Carey Kersfeesliedjies. Maar voordat jy met vakansie gaan ...
 
 
 
  NUUSHAPPIES  
- Luister na ons op MFM  
- Onderbreking van IT-dienste: 12 Desember
- Lus vir iets snaaks?
 
 
 
 
   
     
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.